(0)Item

You have no items in your shopping cart.

WELCOME TO OUTREACHBOOKS ONLINE STORE!

Outreach Books: 5 Fairdale rd. Diep River, 7880 Cape Town.
Contact Willy Theron 082 4212514 / 021 7127827
E-mail: outreachbooks@telkomsa.net

Doendinge in ‘n Dorp  150 Dorpe en duisende dinge om te doen - Jacques Marais

Click on above image to view full picture

Doendinge in ‘n Dorp 150 Dorpe en duisende dinge om te doen - Jacques Marais

Availability: In stock

ZAR150.00

Sku:

9781770264977

Be the first to review this product

Details

NEW HOWEVER MAY HAVE SOME MINOR MARK OR SCRATCH Doendinge in ’n Dorp is ’n handige nuwe volkleur gids tot Suid-Afrika se 150 gunsteling dorpies regdeur al nege provisies. Hierdie gids is saamgestel deur bekende avontuurfotograaf en -journalis, Jacques Marais, en is ook beskikbaar in Engels as Things to do in a Dorp. Van Arniston en Baardskeerdersbos tot Wuppertal en Zeerust – Doendinge in ’n Dorp dek groot, middelslag en klein dorpies in pragtige volkleur blaaie. Dorpe is gerieflik uitgelê in ’n alfabetiese lys asook op ’n gebruiksvriendelike gebiedskaart. Elke dorp is uitgelê op een of twee volbladsye met vinnige feite, plekkaarte en GPS-koördinate, ’n gedetailleerde oorsig, interessante feite, pragtige foto’s en historiese feite ingesluit. Uniek aan Doendinge in a Dorp is ’n lys van die top op elke dorp en sluit in: plekke van belang, historiese terreine, restaurante, bergfiets- en staproetes, perdry en ander avontuur-aktiwiteite. Die lys sluit ook groot funksies en feeste in wat die dorp jaarliks aanbied.

Write Your Own Review

You're reviewing: Doendinge in ‘n Dorp 150 Dorpe en duisende dinge om te doen - Jacques Marais

Sorry No Video Available